2 KONINGS 22:1
2 KONINGS 22:1 NLV
Josia was agt jaar oud toe hy koning geword het en het 31 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jedida, die dogter van Adaja uit Boskat.