1 TIMOTEUS 3:8

1 TIMOTEUS 3:8 NLV

Op dieselfde manier moet diakens mense wees wat gerespekteer word. Hulle moenie dubbelpraters wees, hulle aan drank vergryp of geldgierig wees nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TIMOTEUS 3:8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid