1 SAMUEL 2:25

1 SAMUEL 2:25 NLV

Wanneer iemand teen ’n medemens sondig, kan God oordeel. Maar as iemand teen die HERE sondig, wie sal dan vir hom intree?” Maar Eli se seuns wou nie na hulle pa luister nie, want die HERE het alreeds besluit dat hulle moet sterf.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 2:25

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid