1 SAMUEL 15:1-3

1 SAMUEL 15:1-3 NLV

Op ’n dag sê Samuel vir Saul: “Ek het jou as koning oor Israel gesalf omdat dit die HERE se opdrag aan my was. Luister nou na die boodskap van die HERE: Dit is wat die HERE, die Almagtige, sê: ‘Ek het besluit om Amalek tot verantwoording te roep omdat hulle Israel teengestaan het toe hulle uit Egipte getrek het. Jy moet nou gaan en Amalek heeltemal uitroei. Doen dit sonder dat jy iemand oorsien, mans, vroue, kinders, babas, grootvee, kleinvee, kamele en donkies.’”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid