1 SAMUEL 1:24

1 SAMUEL 1:24 NLV

Toe die kindjie gespeen is, het Hanna hom na die heiligdom van die HERE in Silo geneem. Hulle het ’n driejaaroud bul as offer saamgeneem en ook omtrent sestien kilogram meel en wyn.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid