YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 8

1

PSALMS 8:4

Afrikaans 1983

AFR83

As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het

Vergelyk

Verken PSALMS 8:4

2

PSALMS 8:3

Afrikaans 1983

AFR83

Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het. So word u teëstanders, die vyande en wraakgieriges, tot swye gebring.

Vergelyk

Verken PSALMS 8:3

3

PSALMS 8:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? U het hom net 'n bietjie minder as 'n hemelse wese gemaak en hom met aansien en eer gekroon

Vergelyk

Verken PSALMS 8:5-6

4

PSALMS 8:9

Afrikaans 1983

AFR83

die voëls in die lug, en die visse in die see wat die oseane deurkruis.

Vergelyk

Verken PSALMS 8:9

5

PSALMS 8:1

Afrikaans 1983

AFR83

Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.

Vergelyk

Verken PSALMS 8:1

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's