PSALMS 8:1
PSALMS 8:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O HERE onse HERE, hoe heerlik is u Naam op die hele aarde! wat u heerlikheid bo die hemel gestel het.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos die lied oor die parskuip. 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; op die Gittiet. 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Op Haghittiet. 'n Psalm. Van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 8