YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 8:4

PSALMS 8:4 Bybel vir almal (ABA)

U het die lug en die maan en die sterre met u hande gemaak. Wanneer ek daarna kyk, dan dink ek

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wanneer ek na u hemelruim kyk, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U gevestig het

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat is die mens, dat U aan hom dink? en die mensekind, dat U hom besoek?

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:4 Die Boodskap (DB)

As ek opkyk na alles wat U in die hemelruim gemaak het, al die planete, die maan, melkwegstelsels en miljoene sterre, snak ek na my asem as ek sien hoe piepklein die mens regtig is. Hoekom gee U vir hom om?

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer ek opkyk na die naghemel en ek sien die werke van u vingers, die maan en sterre wat U in hulle plekke geplaas het

Deel
Lees PSALMS 8

PSALMS 8:4

PSALMS 8:4 AFR83PSALMS 8:4 AFR83PSALMS 8:4 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's