YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 3

1

PSALMS 3:3

Afrikaans 1983

Daar is talle wat van my sê: “Van God kom daar vir hom geen hulp nie!” Sela

Vergelyk

Verken PSALMS 3:3

2

PSALMS 3:4-5

Afrikaans 1983

Maar U, Here, beskerm my aan alle kante, U herstel my eer en aansien. As ek na die Here roep, antwoord Hy my van sy heilige berg af. Sela

Vergelyk

Verken PSALMS 3:4-5

3

PSALMS 3:8

Afrikaans 1983

Kom tog, Here, help my, my God! U het nog altyd my vyande se mag verbreek, U het die aanval van die goddeloses afgeslaan.

Vergelyk

Verken PSALMS 3:8

4

PSALMS 3:6

Afrikaans 1983

As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.

Vergelyk

Verken PSALMS 3:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's