1
PSALMS 149:4
Afrikaans 1983
Die Here is goed vir sy volk, Hy kroon die hulpeloses met oorwinning.
Vergelyk
Verken PSALMS 149:4
2
PSALMS 149:6
Die roem van God klink uit hulle mond, en in hulle hand is die swaard, alkante geslyp
Verken PSALMS 149:6
3
PSALMS 149:1
Prys die Here! Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here, sing tot sy lof in die vergadering van sy troue dienaars.
Verken PSALMS 149:1
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's