YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 149:1

PSALMS 149:1 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet die Here prys! Julle moet vir die Here 'n nuwe lied sing, julle moet Hom prys waar die mense bymekaar is wat in Hom glo.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

HALLELUJA! Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied, sy lof in die vergadering van die gunsgenote!

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Prys die Here! Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here, sing tot sy lof in die vergadering van sy troue dienaars.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Halleluja! Sing vir die HERE 'n nuwe lied – sy lof in die byeenkoms van getroue volgelinge!

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Prys die HERE. Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied en sy lof in die vergadering van die heiliges.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:1 Die Boodskap (DB)

Kom prys die Here. Bring eer aan die Here in die byeenkoms van die gemeente. Sing vir Hom ’n lied wat jy spesiaal net vir Hom gemaak het. Sing saam met al sy kinders liedere om vir Hom dankie te sê.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Loof die HERE! Sing vir die HERE ’n nuwe lied. Sing sy lof in die vergadering van sy getroue dienaars.

Deel
Lees PSALMS 149
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's