YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 149:4

PSALMS 149:4 Die Boodskap (DB)

Die Here se kinders gee Hom groot plesier. Mense sonder status of belangrikheid behandel Hy soos konings wanneer Hy hulle help.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:4 Bybel vir almal (ABA)

Want die Here is lief vir sy volk, Hy laat die mense wen wat hulleself nie kan help nie, Hy sit 'n kransie op hulle kop.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die HERE het 'n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here is goed vir sy volk, Hy kroon die hulpeloses met oorwinning.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want die HERE is sy volk goedgesind; Hy vereer verdruktes met oorwinning.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die HERE het 'n welbehae in sy volk; Hy sal die sagmoediges met verlossing versier.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:4 Die Boodskap (DB)

Die Here se kinders gee Hom groot plesier. Mense sonder status of belangrikheid behandel Hy soos konings wanneer Hy hulle help.

Deel
Lees PSALMS 149

PSALMS 149:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want die HERE verbly Hom in sy volk; met sy redding hef Hy die hulpeloses op.

Deel
Lees PSALMS 149
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's