YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf MARKUS 7

1

MARKUS 7:21-23

Afrikaans 1983

AFR83

Van binne af, uit die hart van die mens, kom die slegte gedagtes: onkuisheid, diefstal, moord, owerspel, hebsug, kwaadwilligheid, bedrog, losbandigheid, afguns, kwaadpratery, hoogmoed, ligsinnigheid. Al hierdie slegte dinge kom van binne af en dit maak 'n mens onrein.”

Vergelyk

Verken MARKUS 7:21-23

2

MARKUS 7:15

Afrikaans 1983

AFR83

Niks wat van buite af in 'n mens ingaan, kan hom onrein maak nie; maar die dinge wat uit 'n mens uitkom, dít maak hom onrein.”

Vergelyk

Verken MARKUS 7:15

3

MARKUS 7:6

Afrikaans 1983

AFR83

Hy antwoord hulle: “Die profeet Jesaja het julle mooi opgesom. Julle is skynheiliges, soos daar geskrywe staan: “Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van My af.

Vergelyk

Verken MARKUS 7:6

4

MARKUS 7:7

Afrikaans 1983

AFR83

Dit help niks dat hulle My probeer dien deur leerstellings van mense as gebooie van God voor te hou nie.

Vergelyk

Verken MARKUS 7:7

5

MARKUS 7:8

Afrikaans 1983

AFR83

“Julle laat die gebod van God los en hou aan die oorgelewerde gebruik van mense vas.”

Vergelyk

Verken MARKUS 7:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's