YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 7:8

MARKUS 7:8 Bybel vir almal (ABA)

“Julle luister nie na wat God vir julle sê nie. Maar julle hou aan om te doen wat mense sê.”

Deel
Lees MARKUS 7

MARKUS 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want terwyl julle die gebod van God nalaat, hou julle aan die oorlewering van mense vas: die wassery van kanne en bekers, en ander dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie.

Deel
Lees MARKUS 7

MARKUS 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Julle laat die gebod van God los en hou aan die oorgelewerde gebruik van mense vas.”

Deel
Lees MARKUS 7

MARKUS 7:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Julle versaak die gebod van God en klou vas aan die tradisie van mense.”

Deel
Lees MARKUS 7

MARKUS 7:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want terwyl julle die gebod van God tersyde stel, hou julle die oorlewering van mense vas, soos die was van potte en bekers, en baie ander soortgelyke dinge doen julle.

Deel
Lees MARKUS 7

MARKUS 7:8 Die Boodskap (DB)

“Julle steur julle nie meer aan wat God van julle vra nie. Julle stel net belang in wat julle tradisies en voorouers sê.

Deel
Lees MARKUS 7

MARKUS 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle ignoreer God se opdrag en hou ten koste daarvan aan menslike tradisies vas.”

Deel
Lees MARKUS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's