YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf MARKUS 8

1

MARKUS 8:35

Afrikaans 1983

AFR83

want wie sy lewe vir homself wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe vir My en die evangelie verloor, sal dit behou.

Vergelyk

Verken MARKUS 8:35

2

MARKUS 8:36

Afrikaans 1983

AFR83

Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor?

Vergelyk

Verken MARKUS 8:36

3

MARKUS 8:34

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus het toe die menigte mense saam met sy dissipels nader geroep en vir hulle gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg

Vergelyk

Verken MARKUS 8:34

4

MARKUS 8:37-38

Afrikaans 1983

AFR83

Wat sal 'n mens kan gee in ruil vir sy lewe? Wie hom dan vir My en my woorde skaam te midde van hierdie ontroue en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom saam met die heilige engele, en beklee is met dieselfde heerlikheid as sy Vader.”

Vergelyk

Verken MARKUS 8:37-38

5

MARKUS 8:29

Afrikaans 1983

AFR83

“Maar julle,” vra Hy hulle, “wie, sê julle, is Ek?” Petrus antwoord Hom: “U is die Christus!”

Vergelyk

Verken MARKUS 8:29

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest