YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf GENESIS 4

1

GENESIS 4:7

Afrikaans 1983

AFR83

Wag daar nie vir jou blydskap as jy goed doen nie? As jy nie goed doen nie – die sonde wag jou in daarbuite en hy wil jou in sy mag kry. Maar jy moet oor hom heers.”

Vergelyk

Verken GENESIS 4:7

2

GENESIS 4:26

Afrikaans 1983

AFR83

Ook vir Set is daar 'n seun gebore, en Set het hom Enos genoem. In daardie tyd het die mense begin om die Naam van die Here aan te roep.

Vergelyk

Verken GENESIS 4:26

3

GENESIS 4:9

Afrikaans 1983

AFR83

Toe vra die Here vir Kain: “Waar is jou broer Abel?” en Kain antwoord: “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?”

Vergelyk

Verken GENESIS 4:9

4

GENESIS 4:10

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die Here sê: “Wat het jy gedoen? Die bloed van jou broer roep van die aarde af na My.

Vergelyk

Verken GENESIS 4:10

5

GENESIS 4:15

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die Here sê vir hom: “Nee! Wie vir Kain vermoor, sal sewe maal gestraf word.” Toe gee die Here vir Kain 'n teken sodat niemand wat hom raakloop, hom sou doodmaak nie.

Vergelyk

Verken GENESIS 4:15

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's