GENESIS 4:15
GENESIS 4:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die HERE sê vir hom: Daarom, as enigeen Kain doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word. En die HERE het 'n teken gegee aan Kain, sodat enigeen wat hom kry, hom nie sou doodslaan nie.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:15 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Kain gesê: “Nee. As iemand jou doodmaak, dan sal Ek hom baie swaar straf.” Die Here maak toe 'n merk op Kain. Die merk het almal gewaarsku om nie vir Kain dood te maak nie.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die Here sê vir hom: “Nee! Wie vir Kain vermoor, sal sewe maal gestraf word.” Toe gee die Here vir Kain 'n teken sodat niemand wat hom raakloop, hom sou doodmaak nie.
Deel
Lees GENESIS 4