YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 4:26

GENESIS 4:26 Bybel vir almal (ABA)

Set se vrou het ook later 'n seun gekry. Set het hom Enos genoem. In daardie tyd het die mense begin om die Here te aanbid.

Deel
Lees GENESIS 4

GENESIS 4:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En ook vir Set is 'n seun gebore, wat hy Enos genoem het. Toe het hulle die Naam van die HERE begin aanroep.

Deel
Lees GENESIS 4

GENESIS 4:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook vir Set is daar 'n seun gebore, en Set het hom Enos genoem. In daardie tyd het die mense begin om die Naam van die Here aan te roep.

Deel
Lees GENESIS 4

GENESIS 4:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En vir Set, ook vir hom is 'n seun gebore. Hy het hom Enos genoem. In daardie tyd het hulle begin om die Naam van die HERE aan te roep.

Deel
Lees GENESIS 4

GENESIS 4:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vir Set is ook 'n seun gebore; en hy het hom Enos genoem; toe het die mense die Naam van die HERE begin aanroep.

Deel
Lees GENESIS 4

GENESIS 4:26 Die Boodskap (DB)

Set het ook ’n seun gehad en hom Enos genoem. In die tyd van Enos het die mense die Here begin aanbid.

Deel
Lees GENESIS 4

GENESIS 4:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ook Set het ’n seun gehad wat hy Enos genoem het. In hierdie tyd het die mense die HERE begin aanbid.

Deel
Lees GENESIS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's