YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf GENESIS 27

1

GENESIS 27:28-29

Afrikaans 1983

AFR83

God gee aan jou dou uit die hemel, die rykdom van die aarde: koring en wyn in oorvloed. Volke sal jou dien, nasies sal voor jou buig; oor jou familie sal jy heers, jou broers sal voor jou buig. Wie 'n vervloeking oor jou uitspreek, sal self vervloek wees, wie jou seën, sal geseën wees.”

Vergelyk

Verken GENESIS 27:28-29

2

GENESIS 27:36

Afrikaans 1983

AFR83

Esau het geantwoord: “Hy word tereg Jakob genoem. Hy het my nou al twee keer bedrieg : hy het my reg as eersgeborene gevat en nou het hy my seën gevat.” Toe vra Esau: “Het Pa nie nog 'n seën vir my ook nie?”

Vergelyk

Verken GENESIS 27:36

3

GENESIS 27:39-40

Afrikaans 1983

AFR83

sê sy pa Isak vir hom: “Jou woonplek sal ver van die aarde se rykdom af wees, en ook ver van die dou uit die hemel af. Jy sal van oorlog leef en jy sal jou broer dien, maar as jy jou kans afwag, sal jy sy juk van jou nek afgooi.”

Vergelyk

Verken GENESIS 27:39-40

4

GENESIS 27:38

Afrikaans 1983

AFR83

Esau het toe vir sy pa gesê: “Pa, het Pa dan net een seën? Seën my tog ook, Pa!” Toe Esau daarna begin huil

Vergelyk

Verken GENESIS 27:38

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 27

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's