GENESIS 27:38
GENESIS 27:38 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Esau vir sy pa: “Het Pa net een seën? Seën my ook asseblief.” En Esau het hard begin huil.
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het Esau aan sy vader gevra: Het u net een seën, my vader? Seën mý ook, my vader! En Esau het sy stem verhef en geween.
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Esau het toe vir sy pa gesê: “Pa, het Pa dan net een seën? Seën my tog ook, Pa!” Toe Esau daarna begin huil
Deel
Lees GENESIS 27