1
EKSODUS 22:22-23
Afrikaans 1983
“Jy mag geen weduwee of weeskind veronreg nie. As jy tog so iemand veronreg, en hy na My roep, sal Ek na sy hulpgeroep luister.
Vergelyk
Verken EKSODUS 22:22-23
2
EKSODUS 22:21
“Jy mag nie 'n vreemdeling verdruk of laat swaarkry nie, want jy was self 'n vreemdeling in Egipte.
Verken EKSODUS 22:21
3
EKSODUS 22:18
“Jy mag nie 'n towenares laat lewe nie.
Verken EKSODUS 22:18
4
EKSODUS 22:25
“As jy aan 'n arm man uit my volk geld leen, moet jy nooit teenoor hom soos 'n skuldeiser optree nie. Jy mag hom ook nie rente vra nie.
Verken EKSODUS 22:25
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's