YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 22:21

EKSODUS 22:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n •Vreemdeling mag jy nie mishandel of verdruk nie, omdat julle vreemdelinge in Egipteland was.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:21 Bybel vir almal (ABA)

“Julle mag nie slegte dinge doen aan 'n vreemdeling nie. Julle mag hom nie laat swaarkry nie. Julle moet onthou julle was ook vreemdelinge in Egipte.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jy mag ook die vreemdeling nie kwel of hom verdruk nie, want julle was vreemdelinge in Egipteland.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy mag nie 'n vreemdeling verdruk of laat swaarkry nie, want jy was self 'n vreemdeling in Egipte.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n •Vreemdeling mag jy nie mishandel of verdruk nie, omdat julle vreemdelinge in Egipteland was.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jy mag 'n vreemdeling nie kwaad maak of hom verdruk nie, want julle was vreemdelinge in Egipteland.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:21 Die Boodskap (DB)

“Jy moenie iemand wat van ’n ander land af kom, sleg behandel nie. Jy was mos self ’n mens uit ’n ander land toe julle in Egipte was.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie iemand wat van ’n ander land kom, verontreg nie. Julle mag hulle nie laat swaarkry nie, want julle was self vreemdelinge in Egipte.

Deel
Lees EKSODUS 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's