YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 22:25

EKSODUS 22:25 Bybel vir almal (ABA)

“Wanneer julle geld leen vir arm mense by julle, dan moet julle nie wees soos die mense wat gewoonlik vir ander mense geld leen nie. Julle moenie die arm mense ook rente laat betaal nie.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As jy aan my volk, aan die arme by jou, geld leen, mag jy vir hom nie soos 'n skuldeiser wees nie: julle mag hom geen rente oplê nie.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As jy aan 'n arm man uit my volk geld leen, moet jy nooit teenoor hom soos 'n skuldeiser optree nie. Jy mag hom ook nie rente vra nie.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As jy aan my volk, aan die magteloses by jou, geld leen, mag jy nie teenoor hulle soos 'n skuldeiser optree nie: Julle mag nie van hulle rente eis nie.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

As jy geld leen aan een van my volk wat by jou arm is, mag jy vir hom nie as 'n woekeraar wees nie, en jy mag hom geen rente oplê nie.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:25 Die Boodskap (DB)

“Wanneer jy geld vir arm mense in die volk leen, moet jy nie ook nog vir hulle rente daarop vra nie.

Deel
Lees EKSODUS 22

EKSODUS 22:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As julle geld uitleen aan die arm mense van die volk, moet julle nie maak soos die mense wat teen rente uitleen nie.

Deel
Lees EKSODUS 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's