YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 KORINTIËRS 10

1

1 KORINTIËRS 10:13

Afrikaans 1983

AFR83

Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 10:13

2

1 KORINTIËRS 10:31

Afrikaans 1983

AFR83

Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 10:31

3

1 KORINTIËRS 10:12

Afrikaans 1983

AFR83

Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 10:12

4

1 KORINTIËRS 10:23

Afrikaans 1983

AFR83

Daar is mense wat sê: “Alles is geoorloof.” Ja, maar nie alles is heilsaam nie. “Alles is geoorloof,” sê hulle. Ja, maar alles is nie opbouend nie.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 10:23

5

1 KORINTIËRS 10:24

Afrikaans 1983

AFR83

'n Mens moet nie sy eie voordeel soek nie, maar dié van ander.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 10:24

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's