YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 80

1

Psalms 80:19

Die Boodskap

DB

As U dit doen, sal ons U dien. Ons sal nie weer van u wegdraai nie. Help ons om weer voluit te lewe! Dan sal ons U prys en dien.

Vergelyk

Verken Psalms 80:19

2

Psalms 80:3

Die Boodskap

DB

Gryp nou in. Help ons uit ons probleme uit. Wys vir u kinders hoe sterk U regtig is. Kom help ons!

Vergelyk

Verken Psalms 80:3

3

Psalms 80:18

Die Boodskap

DB

Sorg nou asseblief weer vir die mense wat U gekies het om aan U te behoort. U het hulle almal as u eie kinders grootgemaak.

Vergelyk

Verken Psalms 80:18

4

Psalms 80:7

Die Boodskap

DB

Ons is soos ’n bal wat rondgeskop word deur almal rondom ons. Mense baklei met ons. Daardie spul wat niks van ons hou nie, lag ons uit.

Vergelyk

Verken Psalms 80:7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's