YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 80:7

PSALMS 80:7 Bybel vir almal (ABA)

U laat ons bure met mekaar stry oor wie ons land moet vat, ons vyande lag oor wat met ons gebeur.

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

U het ons 'n voorwerp van stryd gemaak vir ons bure, en ons vyande drywe die spot.

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

U laat ons bure teen ons veg, en ons vyande lag oor ons.

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

U het ons 'n bron van stryd gemaak vir ons bure, ons vyande dryf met ons die spot.

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Keer ons terug, o God van die leërskare, en laat U aangesig skyn; en ons sal gered word.

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:7 Die Boodskap (DB)

Ons is soos ’n bal wat rondgeskop word deur almal rondom ons. Mense baklei met ons. Daardie spul wat niks van ons hou nie, lag ons uit.

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U maak ons tot ’n voorwerp van twis vir ons bure. Ons vyande dryf met ons die spot.

Deel
Lees PSALMS 80
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's