YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 80:3

PSALMS 80:3 Bybel vir almal (ABA)

U moet dit wys vir die stamme Efraim, Benjamin en Manasse. U moet wys dat U sterk is, U moet ons kom red.

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wek u mag op voor Efraim en Benjamin en Manasse, en kom ons te hulp!

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Openbaar u mag aan die stamme Efraim, Benjamin en Manasse, kom help ons tog!

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

voor Efraim, Benjamin en Manasse! Laat u mag ontwaak en kom tot ons redding.

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Bekeer ons, o God, en laat U aangesig skyn; en ons sal gered word.

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:3 Die Boodskap (DB)

Gryp nou in. Help ons uit ons probleme uit. Wys vir u kinders hoe sterk U regtig is. Kom help ons!

Deel
Lees PSALMS 80

PSALMS 80:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

aan Efraim, Benjamin en Manasse. Toon ons u magtige krag! Kom tot ons redding!

Deel
Lees PSALMS 80
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's