YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 36

1

Psalms 36:9

Die Boodskap

DB

U liefde vloei soos ’n rivier oor ons hele lewe. U gee vir ons meer as wat ons nodig het. U is baie goed vir ons.

Vergelyk

Verken Psalms 36:9

2

Psalms 36:7

Die Boodskap

DB

Here, U tree altyd regverdig op. Here, wanneer U praat, is dit altyd regverdig teenoor ons as mense. U hou alles wat leef styf in u hand vas. Elke mens, elke dier leef uit u goedheid.

Vergelyk

Verken Psalms 36:7

3

Psalms 36:5

Die Boodskap

DB

Snags lê hulle wakker om slegte dinge uit te dink. Hulle loop op ’n pad wat nie goed is nie. Hulle hou van die slegte. Sonde is hulle kos: heeldag, elke dag.

Vergelyk

Verken Psalms 36:5

4

Psalms 36:6

Die Boodskap

DB

Here, U is baie lief vir ons, niemand op aarde kan dit ooit meet nie. Here, U is so goed vir ons, niemand het genoeg woorde om dit te beskryf nie.

Vergelyk

Verken Psalms 36:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 36

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest