YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 36:5

PSALMS 36:5 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer hy op sy bed lê, dan dink hy watter slegte dinge hy kan doen, hy kies die pad wat nie goed is nie, hy hou nie op om verkeerde dinge te doen nie.

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy bedink onreg op sy bed; hy gaan staan op 'n weg wat nie goed is nie; wat sleg is, verfoei hy nie.

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Selfs as hy gaan lê, dink hy net kwaad uit; hy bly op 'n pad wat nie reg is nie; wat sleg is, verwerp hy nie.

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Onreg bedink hy op sy bed; hy gaan staan op 'n pad wat nie goed is nie; kwaad verwerp hy nie.”

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

U goedertierenheid, o HERE, is in die hemele; en U trou reik tot by die wolke.

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:5 Die Boodskap (DB)

Snags lê hulle wakker om slegte dinge uit te dink. Hulle loop op ’n pad wat nie goed is nie. Hulle hou van die slegte. Sonde is hulle kos: heeldag, elke dag.

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy beplan kwaad wanneer hy gaan lê. Hy kies ’n pad wat nie goed is nie en verwerp nie die kwaad nie.

Deel
Lees PSALMS 36
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's