YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 36:6

PSALMS 36:6 Bybel vir almal (ABA)

Here, U doen wat U belowe het, U doen dit op die aarde en in die hemel, U bly dieselfde, hier en ook tussen die wolke.

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

O HERE, u goedertierenheid is tot in die hemele, u trou tot in die wolke.

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

HERE, tot aan die hemel reik u troue liefde, u getrouheid tot aan die wolke.

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

U geregtigheid is soos die groot berge; U oordele is 'n groot diepte; o HERE, U bewaar mens en dier.

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:6 Die Boodskap (DB)

Here, U is baie lief vir ons, niemand op aarde kan dit ooit meet nie. Here, U is so goed vir ons, niemand het genoeg woorde om dit te beskryf nie.

Deel
Lees PSALMS 36

PSALMS 36:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, u goedheid is eindeloos soos die heelal; u trou tot by die wolke.

Deel
Lees PSALMS 36
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's