YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Nehemia 8

1

Nehemia 8:10

Die Boodskap

DB

Toe die mense besef wat die voorskrifte van die wet vir hulle beteken, het hulle begin huil. Nehemia die goewerneur, Esra die priester en kenner van die wetboek van Moses, en die Leviete wat besig was om die wet vir die mense te verduidelik het vir hulle gesê: “Moenie huil en hartseer wees nie. Hierdie dag behoort aan die Here. Op hierdie dag maak julle ’n nuwe begin voor die Here julle God. Dit is sy nuwe dag!

Vergelyk

Verken Nehemia 8:10

2

Nehemia 8:9

Die Boodskap

DB

Hulle het God se wetboek voorgelees en die mense gehelp om die betekenis daarvan te verstaan.

Vergelyk

Verken Nehemia 8:9

3

Nehemia 8:6

Die Boodskap

DB

Almal kon Esra mooi sien waar hy op die verhoog voor hulle gestaan het. Toe hy die wetboek oopmaak om te begin lees, het almal uit respek vir die Here opgestaan.

Vergelyk

Verken Nehemia 8:6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's