YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Nehemia 7

1

Nehemia 7:1-2

Die Boodskap

DB

Nadat die muur rondom Jerusalem voltooi en die hekke gehang is, het ek hekwagte, sangers en Leviete aangestel. Ek het die verantwoordelikheid om die stad te regeer aan twee persone opgedra: my broer Hanani en Hanania, die bevelvoerder van die fort. Hanania was ’n baie meer betroubare en godvresende man as enige van die ander.

Vergelyk

Verken Nehemia 7:1-2

2

Nehemia 7:3

Die Boodskap

DB

“Moenie Jerusalem se hekke oopmaak voordat die son eers behoorlik skyn na sonop nie. Julle moet ook die hekke deeglik toesluit voordat die hekwagte met sononder van diens af gaan. Stel die wagte aan uit die inwoners van Jerusalem. Party van hulle moet by spesifieke wagposte wagstaan en ander moet voor die huise staan waarin hulle bly,” het ek vir hulle gesê.

Vergelyk

Verken Nehemia 7:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's