YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Nehemia 9

1

Nehemia 9:16-17

Die Boodskap

DB

Maar ons voorvaders was verwaand en hardkoppig. Hulle het geweier om te doen wat U sê. Hulle wou nie luister nie. Hulle het vergeet van al die wonderwerke wat U langs die pad gedoen het. Hulle was vasbeslote om terug te gaan Egipte toe om weer slawe te wees. Maar, God, U is bereid om te vergewe. U is vol goedheid en ontferming, U tree met deernis en liefde op. Daarom het U hulle nie aan hulle eie lot oorgelaat nie.

Vergelyk

Verken Nehemia 9:16-17

2

Nehemia 9:6

Die Boodskap

DB

U, Here, U is die enigste Here! U het die hemel met al sy sterre en planete gemaak. Ook die aarde met al sy bewoners en die see met alles daarin. U gee lewe. Daarom buig die hemelse skare in aanbidding voor U.

Vergelyk

Verken Nehemia 9:6

3

Nehemia 9:19-21

Die Boodskap

DB

het U in u oorvloedige liefde hulle nie in die woestyn aan hulle eie lot oorgelaat nie. Die wolkkolom was steeds in die dag daar om vir hulle die pad te wys en die vuurkolom om in die nag vir hulle lig te gee. In u oorvloedige goedheid het U u goeie Gees gestuur om hulle te leer wat U van hulle verwag; U het nie die manna van hulle teruggehou nie, en as hulle dors was, het U vir hulle water gegee. Veertig jaar lank het U hulle in die woestyn opgepas. Hulle het nooit iets nodig gehad nie. Hulle klere het nie oud geword nie, hulle voete het nie eens opgeswel van die baie loop nie.

Vergelyk

Verken Nehemia 9:19-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's