YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Prediker 8

1

Prediker 8:15

Die Boodskap

DB

Ek het daarom besluit dat wat die mens eintlik nodig het, vreugde is. Niks is beter as om te eet en te drink en die lewe te geniet nie. Dít kan die mens help om die sinloosheid te verwerk van hierdie lewe wat God ons gegee het.

Vergelyk

Verken Prediker 8:15

2

Prediker 8:12

Die Boodskap

DB

’n Slegte mens kan selfs 100 misdade pleeg en nog steeds lank leef. Die mense sê mos altyd: “As jy vir God bang is, sal dit met jou goed gaan.

Vergelyk

Verken Prediker 8:12

3

Prediker 8:6

Die Boodskap

DB

Vir alles is daar ’n tyd en ’n uur, maar die mens ken dit nie.

Vergelyk

Verken Prediker 8:6

4

Prediker 8:8

Die Boodskap

DB

’n Mens is magteloos. Hy kan nie die wind keer nie, hy kan nie sy sterfdag uitstel nie, hy kan nie militêre diens vermy nie en hy kan nie alles met sy rykdom regkry nie.

Vergelyk

Verken Prediker 8:8

5

Prediker 8:11

Die Boodskap

DB

Mense doen maklik verkeerde dinge omdat dit lank vat voordat die skuldiges gestraf word.

Vergelyk

Verken Prediker 8:11

6

Prediker 8:14

Die Boodskap

DB

Dit is egter verkeerd. Net die teenoorgestelde gebeur. Met goeie mense sal dit sleg gaan en met slegte mense goed. Dit wys net weer hoe absurd die lewe eintlik is.

Vergelyk

Verken Prediker 8:14

7

Prediker 8:7

Die Boodskap

DB

Niemand weet wat gaan gebeur nie en niemand kan jou ook vertel wat voorlê nie.

Vergelyk

Verken Prediker 8:7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest