YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 8:7

PREDIKER 8:7 Bybel vir almal (ABA)

want niemand weet wat later sal gebeur nie, daar is niemand wat vir 'n mens kan sê hoe dit later sal wees nie.

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want hy weet nie wat sal wees nie; want hoe dit sal wees — wie kan hom dit te kenne gee?

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy weet nie wat sal gebeur nie. Wie kan vir hom sê hoe dit sal wees?

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

want hy weet nie wat gaan gebeur nie. Ja, hoe dit gaan gebeur – wie kan hom daaroor inlig?

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want hy weet nie wat sal wees nie; want wie kan hom sê wanneer dit sal wees?

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:7 Die Boodskap (DB)

Niemand weet wat gaan gebeur nie en niemand kan jou ook vertel wat voorlê nie.

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand weet wat die toekoms regtig inhou nie. Wie sal dan vir ’n mens kan vertel wat gaan gebeur?

Deel
Lees PREDIKER 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's