YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 8:6

PREDIKER 8:6 Bybel vir almal (ABA)

Ja, daar is 'n regte tyd om elke ding te doen en daar is 'n regte manier om dit te doen. Die slegte dinge wat met 'n mens gebeur, pla hom die meeste

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want vir elke ding is daar 'n tyd en 'n beslissing; want die boosheid van die mens druk swaar op hom.

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke ding het sy tyd en sy manier. Daar is baie gevare wat die mens bedreig.

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, vir elke saak is daar 'n tyd en 'n beslissing; maar die teenspoed van die mens rus swaar op hom

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want vir elke doel is daar tyd en oordeel, daarom is die ellende van die mens groot oor hom.

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:6 Die Boodskap (DB)

Vir alles is daar ’n tyd en ’n uur, maar die mens ken dit nie.

Deel
Lees PREDIKER 8

PREDIKER 8:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want elke ding het sy tyd en plek, ook as die mens se ellende swaar op hom lê.

Deel
Lees PREDIKER 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's