YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 96

1

PSALMS 96:4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want die HERE is groot en baie lofwaardig; Hy is gedug bo al die gode.

Vergelyk

Verken PSALMS 96:4

2

PSALMS 96:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Sing tot eer van die HERE, loof sy Naam, verkondig sy heil van dag tot dag.

Vergelyk

Verken PSALMS 96:2

3

PSALMS 96:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

SING tot eer van die HERE 'n nuwe lied; sing voor die HERE, o ganse aarde!

Vergelyk

Verken PSALMS 96:1

4

PSALMS 96:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders.

Vergelyk

Verken PSALMS 96:3

5

PSALMS 96:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Aanbid die HERE in heilige gewaad; beef voor sy aangesig, o ganse aarde!

Vergelyk

Verken PSALMS 96:9

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 96

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest