YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 97

1

PSALMS 97:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

O Liefhebbers van die HERE, haat die kwaad! Hy bewaar die siele van sy gunsgenote, Hy red hulle uit die hand van die goddelose.

Vergelyk

Verken PSALMS 97:10

2

PSALMS 97:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

O Regverdiges, wees bly in die HERE, en loof sy heilige gedenknaam!

Vergelyk

Verken PSALMS 97:12

3

PSALMS 97:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die lig is vir die regverdige gesaai en vrolikheid vir die opregtes van hart.

Vergelyk

Verken PSALMS 97:11

4

PSALMS 97:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want U, HERE, is die Allerhoogste oor die hele aarde; U is hoog verhewe bo al die gode.

Vergelyk

Verken PSALMS 97:9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest