YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 96:9

PSALMS 96:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Aanbid die HERE in heilige gewaad; beef voor sy aangesig, o ganse aarde!

Deel
Lees PSALMS 96

PSALMS 96:9 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet voor die Here buig, Hy is heilig. Al die mense op die aarde, julle moet vir Hom bang wees en bewe.

Deel
Lees PSALMS 96

PSALMS 96:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Aanbid die HERE in heilige gewaad; beef voor sy aangesig, o ganse aarde!

Deel
Lees PSALMS 96

PSALMS 96:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Buig voor die Here by sy heilige verskyning; betoon eerbied aan Hom, almal op aarde.

Deel
Lees PSALMS 96

PSALMS 96:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Buig in aanbidding voor die HERE in sy glansryke heiligheid! Bewe vanweë sy teenwoordigheid, o ganse aarde!

Deel
Lees PSALMS 96

PSALMS 96:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Aanbid die HERE in die skoonheid van heiligheid; vrees voor Hom, o ganse aarde.

Deel
Lees PSALMS 96

PSALMS 96:9 Die Boodskap (DB)

Kom na Hom toe en bring vir Hom ’n offer wat Hom gelukkig sal maak. As Hy in sy grootheid aan jou verskyn, kniel en erken Hom vir wie Hy regtig is. Elke mens moet besef hoe klein hy is in vergelyking met die grootheid van ons Here.

Deel
Lees PSALMS 96

PSALMS 96:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aanbid die HERE in sy heilige glans. Laat die hele aarde voor Hom bewe.

Deel
Lees PSALMS 96
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's