YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 59

1

PSALMS 59:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Húlle swerwe rond om voedsel te soek; as hulle nie versadig word nie, vertoef hulle die hele nag.

Vergelyk

Verken PSALMS 59:16

2

PSALMS 59:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar ék sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was.

Vergelyk

Verken PSALMS 59:17

3

PSALMS 59:9-10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar U, o HERE, lag oor hulle; U spot met al die heidene. My Sterkte, op U wil ek wag, want God is my rotsvesting.

Vergelyk

Verken PSALMS 59:9-10

4

PSALMS 59:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

VIR die musiekleier; op die wysie van: „Moenie verwoes nie.” Van Dawid. 'n Gedig, toe Saul gestuur het en hulle die huis laat bewaak het om hom dood te maak.

Vergelyk

Verken PSALMS 59:1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's