PSALMS 59:16
PSALMS 59:16 Bybel vir almal (ABA)
Hulle soek iets om te eet, en as hulle nie genoeg kry nie, dan huil en blaf hulle.
PSALMS 59:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Húlle swerwe rond om voedsel te soek; as hulle nie versadig word nie, vertoef hulle die hele nag.
PSALMS 59:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle dwaal rond agter prooi aan en as hulle nie genoeg kry nie, tjank hulle.
PSALMS 59:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle dwaal rond op soek na kos; as hulle nie genoeg kry nie, grom hulle.
PSALMS 59:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek sal sing oor u krag; ja, ek sal in die môre sing oor u goedertierenheid, want U was my skuilplek en toevlug op die dag van my benoudheid.
PSALMS 59:16 Die Boodskap (DB)
Hulle loop rond om te kyk waar hulle kan kwaad doen. Hulle soek oral moeilikheid. Hulle hou aan totdat almal later van hulle weet.