1
PSALMS 53:1
Afrikaans 1933/1953
VIR die musiekleier; op die wysie van: „Máhalat.” 'n Onderwysing van Dawid.
Vergelyk
Verken PSALMS 53:1
2
PSALMS 53:2
Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie.
Verken PSALMS 53:2
3
PSALMS 53:3
God het uit die hemel neergesien op die mensekinders om te sien of daar iemand verstandig is, wat na God vra.
Verken PSALMS 53:3
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's