YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 53:3

PSALMS 53:3 Bybel vir almal (ABA)

God kyk uit die hemel na die mense om te sien of daar iemand is wat verstandig is, iemand wat vra wat God wil hê.

Deel
Lees PSALMS 53

PSALMS 53:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

God het uit die hemel neergesien op die mensekinders om te sien of daar iemand verstandig is, wat na God vra.

Deel
Lees PSALMS 53

PSALMS 53:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die hemel af kyk God die mense deur om te sien of daar één verstandige is, één wat na die wil van God vra.

Deel
Lees PSALMS 53

PSALMS 53:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God kyk vanuit die hemel na die mense om te sien of daar iemand is wat verstandig is, iemand wat God soek.

Deel
Lees PSALMS 53

PSALMS 53:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Elkeen van hulle het teruggegaan; hulle het heeltemal vuil geword; daar is niemand wat goed doen nie, ook nie een nie.

Deel
Lees PSALMS 53

PSALMS 53:3 Die Boodskap (DB)

God soek oral na iemand wat die verstand het om Hom te dien en te doen wat Hy vra.

Deel
Lees PSALMS 53

PSALMS 53:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God kyk neer vanuit die hemel oor die hele mensegeslag om te sien of daar één is wat verstandig is, één is wat God dien.

Deel
Lees PSALMS 53
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's