PSALMS 53:1
PSALMS 53:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die dwaas het in sy hart gesê: Daar is geen God nie. Hulle is verdorwe, en hulle het gruwelike ongeregtigheid gedoen; daar is niemand wat goed doen nie.
Deel
Lees PSALMS 53PSALMS 53:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Die fluite moet speel en julle moet sing. 'n Lied van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 53PSALMS 53:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; op die wysie van: „Máhalat.” 'n Onderwysing van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 53PSALMS 53:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Gedig van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 53