YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf MATTHÉÜS 3

1

MATTHÉÜS 3:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Dra dan vrugte wat by die bekering pas.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 3:8

2

MATTHÉÜS 3:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En daar kom 'n stem uit die hemele wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 3:17

3

MATTHÉÜS 3:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos 'n duif neerdaal en op Hom kom.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 3:16

4

MATTHÉÜS 3:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 3:11

5

MATTHÉÜS 3:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar die byl lê ook al teen die wortel van die bome. Elke boom wat geen goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 3:10

6

MATTHÉÜS 3:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want dit is hy van wie deur die profeet Jesaja gespreek is toe hy gesê het: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit!

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 3:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's