MATTEUS 3:16
MATTEUS 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ná Jesus se doop het Hy dadelik uit die water geklim. Net daar gaan die hemel toe vir Hom oop, en Hy sien hoe die Gees van God soos ’n duif op Hom afdaal.
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:16 Bybel vir almal (ABA)
Nadat Johannes vir Jesus gedoop het, het Jesus dadelik opgestaan uit die water. Toe gaan die hemel oop, en Jesus sien die Gees van God kom af na Hom toe soos 'n duif uit die lug afkom.
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos 'n duif neerdaal en op Hom kom.
Deel
Lees MATTEUS 3