YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf MATTHÉÜS 11

1

MATTHÉÜS 11:28

Afrikaans 1933/1953

Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 11:28

2

MATTHÉÜS 11:29

Afrikaans 1933/1953

Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 11:29

3

MATTHÉÜS 11:30

Afrikaans 1933/1953

want my juk is sag en my las is lig.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 11:30

4

MATTHÉÜS 11:27

Afrikaans 1933/1953

Alles is aan My oorgegee deur my Vader, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 11:27

5

MATTHÉÜS 11:4-5

Afrikaans 1933/1953

En Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: Gaan vertel aan Johannes wat julle hoor en sien: blindes sien weer en kreupeles loop, melaatses word gereinig en dowes hoor, dooies word opgewek en aan armes word die evangelie verkondig.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 11:4-5

6

MATTHÉÜS 11:15

Afrikaans 1933/1953

Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 11:15

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 11

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's