YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 11:30

MATTEUS 11:30 Bybel vir almal (ABA)

Die wette wat Ek vir julle gee, is nie moeilik nie, en as julle My volg, sal julle nie swaarkry nie.”

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want my juk is sag en my las is lig.

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

My juk is sag en my las is lig.”

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want my juk is draaglik en my las is lig.”

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want my juk is sag, en my las is lig.

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:30 Die Boodskap (DB)

as jy so begin leef, sal jy agterkom hoe lekker die lewe regtig kan wees.”

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra.”

Deel
Lees MATTEUS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's