YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf JEREMIA 32

1

JEREMIA 32:27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Kyk, Ek is die HERE, die God van alle vlees; sou enige ding vir My te wonderbaar wees?

Vergelyk

Verken JEREMIA 32:27

2

JEREMIA 32:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ag, Here HERE, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie.

Vergelyk

Verken JEREMIA 32:17

3

JEREMIA 32:39-40

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Ek sal hulle een hart en een weg gee om My altyd te vrees, hulle ten goede en hulle kinders ná hulle. En Ek sal 'n ewige verbond met hulle sluit, dat Ek My van hulle nie sal afwend om aan hulle goed te doen nie; en Ek sal my vrees in hulle hart gee, sodat hulle van My nie afwyk nie.

Vergelyk

Verken JEREMIA 32:39-40

4

JEREMIA 32:38

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.

Vergelyk

Verken JEREMIA 32:38

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 32

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest