JEREMIA 32:27
JEREMIA 32:27 Bybel vir almal (ABA)
“Luister, Ek is die Here, die God van al die mense. Ek kan alles doen, niks is onmoontlik vir My nie.
Deel
Lees JEREMIA 32JEREMIA 32:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, Ek is die HERE, die God van alle vlees; sou enige ding vir My te wonderbaar wees?
Deel
Lees JEREMIA 32JEREMIA 32:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?
Deel
Lees JEREMIA 32JEREMIA 32:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Kyk, Ek is die HERE, die God van alles wat leef. Is enigiets onmoontlik vir my?
Deel
Lees JEREMIA 32JEREMIA 32:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, Ek is die HERE, die God van alle vlees; is daar iets vir My te moeilik?
Deel
Lees JEREMIA 32